NP van Wyk Louw-lesings
Die eerste NP van Wyk Louw-gedenklesing is in 1971 aangebied en sedertdien is dit jaarliks deel van die Universiteitskalender.
Twee versamelbundels van die lesings het reeds verskyn. In 1982 FIJ Van Rensburg se bundeling “Oopgelate kring” en in 2006 “Oop gesprek: Die NP van Wyk Louw-gedenklesings,” met Willie Burger as redakteur.
In 2018 vind die NP van Wyk Louw-lesing op Donderdag 6 September plaas en die gasspreker is prof Andries Bezuidenhout.
Lesings 2006-2019
2019
Spreker: Dr. Karin Cattell-Holden, senior adviseur aan die Sentrum vir Onderrig en Leer, Universiteit Stellenbosch.
Titel: N.P. van Wyk Louw as veranderingsagent: ‘n Kritiese kompleksiteitslens op sy vroeë prosa.
2018
Spreker: Prof. Andries Bezuidenhout, professor in Ontwikkelingstudies, Universiteit van Fort Hare
Titel: Utopiese verbeelding en Afrikaans: ‘n Gesprek met T. Dunbar Moodie en N.P. van Wyk Louw
Skildery: “Karoo-dorp: winteraand”, Andries Bezuidenhout, 2018
2017
Spreker: Prof Marius Crous (NMU)
Titel: NP van Wyk Louw se bestiarium
2016
Spreker: Prof Hein Willemse (UP)
Titel: Van Wyk Louw deur die oë van Adam Small
Aanbieding by voordrag
2015
Spreker:
Tertius Kapp
Titel: “met bier en bloed en dans en trom”: Afrikaanse kunstefeeste en NP van Wyk Louw se kultuurkritiek
2014
Spreker: Prof. dr. Ena Jansen VU, hoogleraar Suid-Afrikaanse letterkunde Universiteit van Amsterdam en Navorsingsgenoot Universiteit van Johannesburg
Titel: Uit die ban van die stilte: N.P. van Wyk Louw en Elisabeth Eybers
2013
Spreker: Prof. Heilna du Plooy
Titel: Die beeld is duursamer as die begrip
2012
Spreker: Prof Joan Hambidge
Titel: “…en alles dans en reik na naamlose dinge uit” – N.P. van Wyk Louw en die kanon.
2011
Spreker: Dr Daniel Hugo
Titel: N.P. van Wyk Louw en die geestige vers in Tristia
2010
Spreker: Prof Jonathan Jansen
Titel: Hoe Universiteite fabrieke geword het: oor die veranderende rol van die intellektuele
2009
Spreker: Prof Willem Botha
Titel: Krag, mag, moraliteit – en die daad
2008
Spreker: Van Zyl Slabbert
Titel: Dis tyd vir “Lojale Verset”
2007
Spreker: Prof. Louise Viljoen
Titel: Digterlike gesprekke met Van Wyk Louw
2006 – NP van Wyk Louw 100
Spreker: Prof Helize van Vuuren (NNMU)
Titel: Tussen “Grense” en “Groot ode”. ‘n Klein essay oor die poësie van NP van Wyk Louw (1906-1970)
Spreker: Rustum Kuzain (Digter en vertaler, Kaapstad)
Titel: Die invloed van NP van Wyk Louw op eie werk; en die vertaling van Louw se poësie in Engels.
Spreker: Prof Gerrit Olivier (Univ Witwatersrand)
Titel: Mag en skoonheid in die poësie van NP van Wyk Louw