Hierdie program bestaan uit drie hoofvakke (Linguistiek, Taalpraktyk en ‘n taal) plus addisionele modules (wat ander tale of Geesteswetenskappe-keusemodules kan wees). Die modules Linguistiek en Taalpraktyk word in die Departement Linguistiek aangebied. Die Tale en Geesteswetenskappe-keusemodules word deur ander departemente in die Fakulteit Geesteswetenskappe aangebied.
Eerste Jaar | Tweede Jaar | Derde Jaar | Semestermodules |
Linguistiek 1 A & B | Linguistiek 2 A & B | Linguistiek 3A & B | 6 |
Taalpraktyk 1 A & B | Taalpraktyk 2 A & B | Taalpraktyk 3 A & B | 6 |
Taal 1 A & B* | Taal 2 A & B | Taal 3 A & B | 6 |
Taal 1 A & B* | Taal 1 A & B | 4 | |
8 semestermodules | 8 semestermodules | 6 semestermodules | 22 |